VRYHEID IN EIE LAND
Geskryf deur Willie Cloete – Volkskrag ’n Vakuum het in ons Volk ontstaan wat die strewe na Vryheid in ‘n eie staatsbestel kortwiek. Na 1994 het daar ‘n gevoel van oorgawe in ons Boere-Afrikanervolk ingetree en ‘n groot gros het eenvoudig net besluit dat ons nou maar moet veg vir hoeveel geld ons kan inpalm….
