Die plundering van Prasa en die verskriklike prys wat SA gedwing is om te betaal
Wanneer ons oor korrupsie in Suid-Afrika praat, kan dit dikwels na ‘n abstrakte konsep lyk. Maar om die werklike gevolge daarvan te verstaan, hoef nie verder te soek as die ineenstorting van Suid-Afrika se treindienste nie. Die plundering van Prasa, Suid-Afrika se passasier spoordiens, het omstreeks 2012 begin onder leiding van Lucky Montana, uitvoerende hoof….
