Skote klap by vergadering oor kragtoevoer in die Oos-Kaap

Verskeie skote is tydens ‘n vergadering in Michausdal afgevuur. Die burgemeester was ook teenwoordig toe die skietvoorval plaasgevind het. ‘n Geïntegreerde ontwikkelingsplan-vergadering in die Sonskyn sentrum in Michausdal in die Oos-Kaap het gisteraand in chaos ontaard nadat skote afgevuur is. Inxuba Yethemba-munisipaliteit se Burgemeester, Noncedo Zonke, was genooi om die vergadering (wat om 17:00 begin…

Lees Meer