Ontsnapte seekoei dwaal in “Grassy Park-strate” rond
Sosiale media-gebruikers het gedink hulle kyk na ‘n episode van Jumanji, aangesien foto’s en video’s van ‘n seekoei wat in die strate van Grassy Park ronddwaal, Sondag begin trend het. Die wilde dier, wat die heining van sy omheining geskeur het, is Saterdag kort ná middernag in Agtste Laan opgemerk. Inwoners naby die Rondevlei-natuurreservaat sê…
