Verdagte verskyn in die hof vir beweerde bedrog, diefstal, vervalsing en kwytskelding
WES-KAAP – Rochellin Adriana Baartman (41) het vandag in die Mitchell’s Plain-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog, diefstal, vervalsing en kwytskelding nadat ‘n lasbrief van arrestasie teen haar uitgevoer is deur die Valke se ondersoekspan vir ernstige kommersiële misdaad. Daar word berig dat Baartman tussen 01 Januarie 2019 en 31 Desember 2020 as finansiële administrasieklerk…
