PLAAS AANVAL – MELMOTH NATAL
Berig verskaf deur: Klaas van Witkruis Monument https://www.youtube.com/watch?v=FoLt-OcxGEQ Tyd: 21:00Datum: 14/03/2024Plek: Melmoth (KZN) Gisteraand het ‘n boer na beurtkrag om 21:00 uitgegaan om sy kragopwekker af te skakel. Toe hy teruggaan in die huis besig om die deur toe te sluit, hoor hy sy vrou skree en die klein hondjie in die huis blaf. Hy…
