SAMRK druk vir geslagsneutrale skooldrag

Die onlangse bevinding deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK), dat geslagtelike skooldrag onbillike diskriminasie uitmaak, is met gemengde reaksie ontvang, met onderwysersvakbond Naptosa wat gesê het dat die hele saak oor geslagsneutrale uniforms uit die weg geruim is. Die SAMRK pleit by die departement van basiese onderwys om geslag neutrale beleid oor skooldrag by skole in…

Lees Meer