Dendron plaasaanvallers in die hof: uitspraak gelewer! Chris en Leonise Joubert was gemartel, verkrag
Inligting verskaf deur: Chris Harmse en Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument Aanvaller 1, Mabena Moloko (21) wie se ma vir die Jouberts gewerk het, is tot 10 Jaar gevangenisstraf in die Pietersburg se hooggeregshof gevonnis. Hy is skuldig bevind op sameswering vir die Aanval. Mabena Moloko was Januarie 2023 gevonnis. Mabena Moloko was 18…
