Bejaarde vermoor in huis gevind, na hulle hom gemartel het..
‘n Bejaarde man wat nie gisteroggend by die kerk opgedaag het nie, is dood in sy kombuis aangetref. PARYS – VRYSTAAT. – ‘n Berjaarde man (80) is gisteroggend omstreeks 09:45 dood in sy huis in Parys gevind, waar hy met vasgebinde hande en voete in die kombuis gelê het. Volgens kapt. Loraine Earle het die…
