Onluste in Suid-Afrika – 1 Maart 2024

🚙01/03/2024  05:27 WC: MITCHELL’S PLAIN R300 Noordwaarts 🏮 PROTES🏮 SOOS ONTVANG: PROTESAKSIE op R300 (Mitchells Plain-kant) Suid van N2 na Stockweg. R300-afrit gesluit vanaf N2. 📌 N2 Nog oop in beide rigtings. 📌 R300 Noord en Suidwaarts oop tussen N1 en N2. R300 Gesluit Suid van N2. HOUD ASSEBLIEF IN GEDAGTE DAT LIGGINGS VAN PROTES…

Lees Meer

2 vas wat onwettige Ethiopiese immigrante in die land wou insmokkel.

PIETERSBURG, NOORD-TRANSVAAL. – Twee mans is Woensdag in Soekmekaar in hegtenis geneem terwyl hulle na bewering 24 onwettige Ethiopiese immigrante in die land wou insmokkel. Die verdagtes is op die R81 net na die Beitbrug-grenspos vasgetrek terwyl hulle vermoedelik na Sentraal-Transvaal onderweg was. By nadere ondersoek het die SAPD die 24 ongedokumenteerde immigrante versteek in…

Lees Meer