Plaas aanval slagoffer loop deur onder Polisie brutaliteit en intimidasie.
Berig verskaf deur Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument ‘n Boer van die Vaalwater omgewing was 17 Desember 2023 deur 3 plaasaanvallers aangeval gewees waarop hy weerstand gebied het. 2 van die aanvallers was noodlottig gewond en die derde een het weggehardloop. Die derde een was ook gewond gewees. Die aanvaller wat weg gekom het…
