Vyf verdagtes in hegtenis geneem vir ontvoering van ‘n 14-jarige meisie in Kriel
Suid-Afrikaanse Polisiediens – Mediaverklaring – 2024/07/23 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Oos-Transvaal NELSPRUIT – Die waarnemende provinsiale kommissaris van die SAPD in die Oos-Transvaal, generaal-majoor (dr) Zeph Mkhwanazi, het die vinnige optrede van SAPD-lede toegejuig wat gelei het tot die arrestasie van vyf verdagtes, waaronder twee vroue en drie mans, tussen 23 en 41 jaar…
