Vliegtuie vertraag, vlugte herlei ná kragonderbreking by Kaapstad Internasionale Lughawe

Vliegtuie is gegrond en vlugte is in die Kaap herlei ná ‘n kragonderbreking by die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Fotograaf: Armand Hough/Independent Media Vliegtuie is gegrond en vlugte is in die Kaap herlei ná ‘n kragonderbreking by die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Volgens die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (Acsa) ervaar die lughawe ‘n kragtoevoer-uitdaging wat ‘n impak het op…

Lees Meer

Olimpiese Spele borg onttrek oor bespotting van die Christendom tydens die openingseremonie

Minstens een borg het hom aan die Olimpiese Spele in 2024 onttrek nadat die spele se openingseremonie ‘n godslasterlike vertoning van die Laaste Avondmaal gehad het. C Spire, ‘n telekommunikasie- en tegnologiemaatskappy in Mississippi, het Saterdag aangekondig dat hy advertensies van die Olimpiese Spele onttrek nadat die openingseremonie ‘n toneel van die Laaste Avondmaal vertoon…

Lees Meer

Veldbrand verwoes drie huise Noord van Pretoria

Sentraal-Transvaal. – ‘n Veldbrand in Bosbokstraat in Waterwal op die Wallmansthalpad, noord van Pretoria, het gister drie huise in sy pad aan die brand laat raak. Apiesrivier Landelike Brandbeskermingsvereniging (BBV/FPA) sê die brand in Bosbokstraat is omstreeks 14:30 gerapporteer. Rolspelers is geaktiveer, waarna die eerste huis wat aan die brand geslaan het, grootliks gered kon…

Lees Meer

DORPSMOORD – Bejaarde in sy Klerksdorp huis vermoor

WES-TRANSVAAL. – Chris Bossert (65) is Woensdag in Elandsheuwel, Klerksdorp, oorval en so erg aangerand dat hy gesterf het. Lt.kol. Amanda Funani sê twee vroue- en een mansverdagte het by die oorledene voorgegee om werk te soek. Die oorledene, wat alleen gewoon het, is na bewering deur die verdagtes oorval en erg met ‘n onbekende…

Lees Meer

Parys deur kragonderbrekings, stortreën getref – Sommige noem dit ‘n “goddelike ingryping” na katastrofiese opening.

Parys is getref deur ‘n groot kragonderbreking net ure voor dag twee van die Olimpiese Spele aan die gang sou kom. Verskeie sosialemediagebruikers het oornag foto’s geplaas van wat blykbaar ‘n ‘verduistering’ oor dele van die stad is. Dit lyk of die elektriese ontwrigting deur meedoënlose en stortreën veroorsaak is, maar sommige meen dit kan…

Lees Meer

UNESCO proklameer nuwe wêrelderfenisgebiede in Wes-Kaap en Natal

Op Vrydag, 26 Julie 2024 het die 46ste Sessie van die UNESCO Wêrelderfeniskomitee Wêrelderfenisstatus vir drie terreine in die Wes-Kaap en Natal geproklameer, as deel van die Suid-Afrikaanse nominasie, ‘The Emergence of Modern Human Behaviour: The Pleistocene Occupation Sites of South Africa.’ Die suksesvolle inskripsie van hierdie drie Middelsteentydperk-terreine is ‘n erkenning van ons beduidende…

Lees Meer