Die polisie word stadigaan vervang in Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die afgelope dekade ‘n kommerwekkende afname in sy arbeidsmag ervaar terwyl die private alternatief floreer. Amptelike statistieke dui daarop dat die aantal aktiewe SAPD-lede van 193 297 in 2011 tot sowat 180 000 in 2023 gedaal het. Hierdie vermindering van meer as 13 000 beamptes het aansienlike druk op die…
