PLAASAANVAL 27/02/2024

Berig ontvang van Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument

Bitter min besonderhede van waar die aanval plaasgevind het is beskikbaar. VOLKSKRAG NUUS probeer om meer besonderhede te bekom. Ons vermoed dat die aanval in Wes-Transvaal plaasgevind het.

Ongeveer 03h00 het drie verdagtes ñ ruit gebreek om toegang tot die huis te kry. Die alarm het afgegaan en die eienaar, Herman Lemmer het gereageer.

Die verdagtes het in die donker verdwyn. Na ñ ruk het hulle teruggekeer waarop skote geskiet was. Die plaaswag het gereageer en een verdagte is gearresteer en aan SAPD oorhandig.

Geen ongevalle aan die slagoffer of sy gesin nie.

Indien enige iemand meer besonderhede het, kan julle ons asseblief op andre.smit@volkskrag.co.za kontak

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui