Onderhoud met die bejaarde Grobbelaar-egpaar op hul plaas in Agatha buite Tzaneen, die traumatiese nag van 8 Junie herleef.
Bron: Redakteur, Joe Dreyer, Far North Bulletin
In ’n onderhoud vertel oom Dawid en Liesbet Grobler op hul plaas in die Agata omgewing buite Tzaneen van die aanval op hulle. Die aanval het die aand van Saterdag 8 Junie 2024 Nagenoeg 20h00 gebeur.
Volgens berigte het die aanvallers het slegs kontant, Selfone en vuurwapens gebuit!
