Onluste in Suid-Afrika – 21 Februarie 2024

Berigte verkry van: Onluste/Protesaksie groep

Vandag se gevalle van onluste soos gerapporteer tot en met 14:00 vanmiddag

🚙21/02/2024 06:06
GP: BRONKHORSTSPRUIT/BAPSFONTEIN R25
🏮 PROTES🏮
PROTESAKSIE op R25 tussen Bronkhorstspruit en Bapsfontein. Pad is Geblokkeer. Dienste op toneel. VERHOED. Gebruik alternatiewe roetes.
HOUD ASSEBLIEF IN GEDAGTE DAT LIGGINGS VAN PROTES KAN VERANDER NA REDIGERING.
Padpatrollie 🚙

‼️ *PROTES-AKSIE R25 / R515* ‼️ 21/02/2024 05:55
GP – Gewelddadige protesaksie op R25 en R515 kruising by Kanana in Welbekend area.
R25 & R515 gesluit.
‼️ *VERMY DIE AREA* ‼️ SAPD op toneel
*PRETORIA-OOS SUBDISTRIK_*

🚙21/02/2024 06:13 KZN: UMZIMKULU R56
🚥💥 SITREP 💥🚥
LOPENDE PROTES-AKSIE op R56 in Umzimkulu-omgewing. VERHOED. Gebruik alternatiewe roetes.
Padpatrollie 🚙

🚙21/02/2024  06:23 NW: BOIKHUTSONG R30
🚥💥 SITREP 💥🚥
Protesaksie tussen Ventersdorp en Derby by Boikhutsong het OPGEKLAAR. Pad is OOP. Bly asseblief waaksaam/versigtig in die area.
Padpatrollie 🚙

21/02/2024 06.42 WESTRANSVAAL – N4 DINOKANA
N4 deur Dinokana word sporadies beide rigtings GESLUIT. Ons stel voor dat motoriste van alternatiewe roetes gebruik maak. Ons sal ons volgelinge op hoogte hou.

🚙21/02/2024  06:45 MP/LIMP: MIDDELBURG/STEELPOORT R555
🏮 PROTES🏮
SOOS ONTVANG:  PROTESAKSIE op R555 tussen Middelburg en Steelpoort/Tubatse. VERHOED. Gebruik alternatiewe roetes.
HOU ASSEBLIEF IN GEDAGTE DAT LIGGINGS VAN PROTES KAN VERANDER NA REDIGERING.
Padpatrollie 🚙

🚙21/02/2024 07:05 MP: PIET RETIEF/WAKKERSTROOM R543
🏮 PROTES🏮
PROTESAKSIE op R543 tussen Piet Retief en Wakkerstroom. Pad is GESLUIT met brandende voorwerpe. VERHOED. Gebruik alternatiewe roetes.
HOUD ASSEBLIEF IN GEDAGTE DAT LIGGINGS VAN PROTES KAN VERANDER NA REDIGERING.
Padpatrollie 🚙

21/02/2024 07.46 GP – VEREENIGING – SKY CITY – SOOS ONTVANG
Goeie more.
Gemeenskapsprotesaksie by Sky City, langs Shoprite. Alle ingange by Sky City-winkelsentrum is geblokkeer. Rede vir protes: Gemeenskap kwaad omdat nie een van die Gemeenskapslede aangestel is vir die bouwerk wat langs die Mall plaasvind nie.

21/02/24 [08:15] – SOOS ONTVANG VAN WELBEKEND SAPD
Goeie dag,
GP – R515/R25 vanaf Cullinan na Babsfontein geopen.
R25 vanaf Bronkhorstspruit (Kleinzonderhout) tot R515 (Cullinan rd) steeds gesluit weens verbrande vragmotor wat pad versper.
ETA van Herwinningsvoertuig (Tou Trok) onbekend.

21/02/2024 08.24 KZN – P700 EMPANGENI / ULUNDI
Protesaksie P700 Net na Koningshuis, Vermy daardie area, Empangeniweg na Ulundi

🚙21/02/2024 09:59 NW: ZEERUST GERRIT MARITZSTRAAT
🏮 PROTES🏮
PROTESAKSIE op Gerrit Maritzstraat net na Hoërskool en SAPD. VERMY DIE AREA. Gebruik alternatiewe roetes. HOUD ASSEBLIEF IN GEDAGTE DAT LIGGINGS VAN PROTES KAN VERANDER NA REDIGERING.
Padpatrollie 🚙

21/02/2024 12.25 NW – RUSTENBURG – RAINBOW CHICKEN
SOOS ONTVANGProtesaksie deur EFF voor Rainbow chicken in Rustenburg- Arbeidsverwante kwessies nadat werknemers afgedank is en die EFF by Arbeidskwessies wil inmeng.
SAPS OPPAD
Stompie

21/02/24 [12:30] -⚠️ R25 / R515 PROTES
✅ R515 / R25 vanaf Cullinan na Babsfontein is nog oop ⛔️Die R25 is steeds GESLUIT, versper deur gebrande vragmotor. Betogings duur steeds voort, maar SAPD monitor. Gebruik asseblief die pad met omsigtigheid aangesien dit sonder waarskuwing kan verander.
CULLINAN CPF

❌PROTESAKSIE ❌: Die pad tussen Ezinqoleni en Port Edward is by Shebase/Mtateni MPCC versper. Daar word geglo die gemeenskap betoog weens geen water nie. Raadslede is glo op pad om met betogers te vergader.
21 Februarie 2024 om 12:15nm
South Coast Herald

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui