Valke se segsman vat glo LOTTO geld na hy uitvaar teen korrupsie

Brig. Hangwani Mulaudzi woordvoerder van die SA Polisie se teen korupsie eenheid is vandag in die kollig.

Hy is die gesig van die valke se teen korrupsie eenheid en vaar gereeld uit teen korrupsie. Hy het honderde media onderhoude gevoer om te verduidelik hoekom die Valke op verdagtes toeslaan. Hy het ook die beeld uit gedra dat daar nie plek vir korrupsie in die samelewing is nie.

Mulaudzi moet nou antwoorde verskaf waarom hy beskuldig word van ernstige ongeruimthede wat verband hou met geld van die Nasionale Lotery­kommissie (NLK)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui