Oom Piet Groenewald en Stephan Greeff se volgende hof verskyning is uitgestel na 8 Mei glo vir verdere ondersoek.
Hul nuwe borg aansoek gaan intussentyd voort in die hooggeregs hof in Pietersburg. Dit nadat borg geweier is in hulle vorige verskyning te Groblersdal.
Tewie, Willem, Francios, Devon en oom Dries se saak is uitgestel tot 9 Mei vir ‘n video wat glo nog gesoek word.
Almal bly uit op borg in die tussen tyd.
Tewie Wessels
