In ’n plasing op X (Voormalige Twitter) het “Premier” Alan Winde Wes-Kaap Parodie met trots aangekondig dat hulle ook “Trans Day of Visibility” vier in plaas van Paasfees
Alan Winde het tot verklaar as jy ‘n probleem met hulle sienning het moet jy verkieskik nie vir die DA stem nie.
Volkskrag Nuus het die inligting van sy Twitter blad geneem. Vertel in die kommentare onder die berig wat julle mening oor sy sienning is…
Sien ook:


