Opvolg! Dis hoe Mooinooi Oumense wat aangeval is in die hospitaal behandel word!

Volkskrag Nuus plaas die boodskap presies soos wat ons dit ontvang het! PASOP!!! BERIG HET GRAFIESE FOTO’S WAT SENSITIEWE LESERS MAG ONTSTEL!!!

Lees ook:

https://dienuus.co.za/wp/2024/03/28/mooinooi-huis-roof-woensdag-2024-03-27-om-0200-slagoffer-met-stokke-geslaan/

Ai. Dringende saak van die 2 ou mense in Mooinooi area wat 2 dae terug aan geval is…oom nog in hospitaal en tannie met lelike panga wonde sterk aan by vriendin…maar tannie het dringende mediese hulp nodig vir wonde by privaat Dr ..want staats hospitaal het halwe werk gedoen…ook hulle klere is gesteel …aag hulle is in elende..😔

Kom ons staan weer saam asb…as elkeen iets gee kan dit baie help…(10 v ons kan nie  veel doen nie…maar 1000 v ons kan BAIE doen)

Haar vriendin gaan stemboodskap stuur oor wat nou aangaan en dat hulle regtig hulp nodig het.

Luister die boodskappe in die skakel:

https://drive.google.com/…/1F23c…/view…,

https://drive.google.com/…/1F…/view…,

https://drive.google.com/…/1F0u3Z6pMKocIcZWS9el…/view…

Mens wil nie bedel nie. Maar hoe anders help ons..

(As iemand ‘n Dr ken by privaat kliniek op Brits Noordwes laat weet my asb dringend‼️)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui