Die EFF het ’n opmars na die klein nedersetting, Kleinfontein gehou wat ’n duidelike bewys is dat die inwoners van Kleinfontein en die lede van die EFF totaal verskillende waardes handhaaf.
Die eerste indrukke wat mens kry van Kleinfontein is ’n skoon netjiese gemeenskap wat uit eie reg wil lewe volgens hul kulturele erfenis. Die EFF het in minder as ’n dag bewys hoekom hulle nie in die Kleinfontein gemeenskap welkom is nie.

Kleinfontein het oor die jare hul eie infrastrukture tot stand gebring en ontwikkel. Die nedersetting ontvang geen staats befondsing nie. Alle ontwikkeling word uit die inwoners se sakke ontwikkel.

Ten spyte van alles staan Kleinfontein as ’n bastion van vooruitgang ten midde van die verval van die res van die land! Infrastrukture wat in ’n werkende toestand is. Inwoners wat in ’n veilige omgewing woon…
In teenstelling is die meeste dorpe en stede in Suid-Afrika in ’n ernstige verval gewikkel. Van basiese noodsaaklike dienste soos water, paaie, elektrisiteit en baie ander soos basiese mediese sorg is onder ernstige verval.
Die EFF maak hul opwagting!
Die eerste bewyse kan gesien word waar ’n EFF aanhanger ’n uithangbord buite Kleinfontein probeer vandaliseer en vernietig. Die betrokke bord is ’n advertensie bord van Solidariteit wat geensins met Kleinfontein ’n verbinding het nie.

Vervolgens het die EFF na die nedersetting beweeg waar hulle skade aan die ingang aangerig het en op ’n uiters dis respekvolle manier opgetree het.


Wat eens ‘n skoon en netjiese ingang was, was as ’n varkhok deur die EFF agtergelaat.

Kleinfontein inwoners ruim op
Die inwoners van Kleinfontein moes die terrein opruim na die tyd. Die inwoners het gesorg dat die terrein wat deur die EFF bemors was binne ’n baie kort tydjie weer skoon en leefbaar was.

Die EFF se skade is tydelik herstel deur die inwoners van die dorp na die EFF die dorpie verlaat het.

Selfs in plakkers kampe is daar ‘n verskil in standaarde
Wanneer mens na blanke plakkerskampe gaan kyk besef mens dat selfs onder die armstes van die blanke an swart bevolking ’n Reuse- verskil gesien kan word! Die blanke plakkerskampe is skoon en netjies alhoewel daar groot armoede heers.
In teenstelling is die nie-blanke plakkerskampe vuil en verwaarloos. Rommel lê die strate vol wat weereens ’n bewys is van die verskil in standaarde.
Die blankes in die plakkerskampe probeer om in die slegste van omstandighede ’n leefbare omgewing te skep. Die teendeel kan van ander plakkerskampe gesê word.
Is dit nie dalk hoekom daar apartheid was nie? Is die verskil in lewens waardes die ’n reuse- dryfveer vir die behoefte om apart te lewe nie?

Kultuur verskil.
Wat gaan hieraan gedoen word? Dit word erger en erger. Wanneer begin hulle met vuurwapens opdaag? Swak soos in wetters