Statistieke: Plaasmoorde en aanvalle – Februarie 2024

Soos gewoonlik is daar weer ‘n behoorlike dosis van Plaasaanvalle en moorde gedurende Februarie

Volgens Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument vind daar tans gemiddeld elke 34,5 hr ’n plaasaanval plaas.

Gedurende Februarie was daar 17 Plaasaanvalle en 3 Plaasmoorde!

Sien aangehegte video vir meer besonderhede rondom die aanvalle

One thought on “Statistieke: Plaasmoorde en aanvalle – Februarie 2024

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui