Suid-Afrika – Landbou – Vanaf 1961, Republiekwording tot nou

Bron onbekend Foto – ter illistrasie

Die spoor van georganiseerde landbou vanaf 1961 met Republiekwording was daar 168 000 Boere nou minder as 30000. Daar is 140 000 van die plase af sonder skoot of weerstand.

Die platteland het ontvolk.

Dit onder die veilige en bestendige hand van georganiseerde landbou. Uiteindelik wil hulle minder as 5000 landbou maatskappye oor hou wat op die beurs genoteer is. Jy weet Boere bly 3 tot 4 generasies op n plaas dan kan die kinders dit nie volhou nie en plaas word verkoop en of is bankrot. Wie kan n mega Boer uitkoop? Banke, Koöperasies, Landbou maatskappye en Ketting winkles soos in Engeland waar Tesco, Sainsbury en Morris duisende hektaar grond besit

Die VKB (Vrystaat Koöperasie Beperk) het NTK uitgekoop Afgri het die ou OTK (Oos Transvaal Koöperasie) uitgekoop. In die raadsale van Huidige koöperasies reken hulle hoeveel duisende boere moet nog van die plase af in hulle bedienings gebiede. Dit het direkteure van onderskeie koöperasies vir my persoonlik gese.

Georganiseerde landbou preek boerdery van skaal elke dag van die verhoog af. Die kleiner boere word benadeel met kortings wat hulle nie kry nie. Rebate van skaal, kortings vir groot bestellings en kontant bestellings wat groot boere kry. Spesiale rente koerse. Graan wat verniet vervoer word, ek noem net n paar op. Die klein boer is tussen 35 en 50 % swakker daaraan toe as groot of mega boere. Dis duidelik die kleiner boere kan nie die Mas opkom nie en gaan bankrot.

Dit is so beplan Nou met die droogte gaan hulle weer die droogte blameer vir bankrotskappe en die multinasionale maatskappye, banke en Landbou maatskappye verorber so die landbou grond.

Nie soos Amerika waar Bill gates die landbou grond opkoop nie.

Dit wil ook voorkom asof dit kontant boere is wat se kinders die grond kan erf die teiken is van plaasaanvalle want daardie grond gaan nie gou in die mark kom nie, sodoende kan die groot boer langsaan die grond opraap. Want daar is nie n ander manier om hulle van die grond af te kry nie. Die kriminele sisteem wat dit bestuur word deur wie gefinansier?

Cash in transit Rowe wat toegelaat word. Wie se geld steel hulle, die banke van SA. Voor 94 het die geld van Barclay’s gevloei na die ANC daar was n “paper trail”

Nou is die “paper trail” weg.

Oor die jare se tendens, as CIT (Cash in transit) Rowe af is tel plaasmoorde op.

Dit word van êrens af bestuur.

Ek het die vraag gevra in die Jaarlikse algemene verandering van TLU in Silverton gevra hoekom kan Graan SA R65 per ton Soya’s vir Monsanto as n heffing aftrek maar daar kan nie n sent gevorder word vir Boere veiligheid nie. Selfde vraag gevra vir n regs fonds vir ons boere bv. R10 per Ha dan kan die TLU ’n regspan aanstel om boeresake te hanteer dis net met die selfie minag gehanteer.

Kleinboer kan nie die regskoste van n plaasbesetting bekostig nie en gaan bankrot. ’n megaboer betaal dit uit sy gat sak uit. Klap jy nou n NUMSA (National Union Of Mineworkers) se Lid dan pak n panel van 7 advokate jou en verwoes jou in die hof en wat het die Boere van SA as n teenvoeter? Al wat die TLU vir sy lede vra: Het jy n goeie prokureur en draai dan om en boer moet self sien kom klaar. Waar is die Union van dit Transvaal Agricultural Union?????

Jy sal geken word in die spoor wat jy nalaat!

Die “Legacy” van die NP

1)Een Miljoen blankes in plakkerskampe
2)140 000 Boere van plase af
3)Tussen 80 en 90 000 swart op wit Moorde
4)Die susters kerke seker 60% Lidmate verloor want die Kerke lieg vir ons
5)Morele verval van ons mense
6) Werkloos % van Blankes
7)Meer as 100 000 blanke man’s werk op plase in Amerika, hoeveel kom terug ? Hoeveel werk nog oorsee en hoeveel het ge-emigreer?

Die gemiddelde salaris trekker is 3 maande weg van n blanke plakkerskamp af.

Die groot menere wat nog na gewone dokters toe gaan en hulle kos by Woolies koop en dink hulle is “untouchable” jy is deel van die probleem vir die NWO Jou kleinkinders gaan in hoenderhok batterye bly (15 min stede) en torre vreet as n uitgebasterde mengelmoes.

Mag God ons genadig wees.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui