Johannesburg: BBP – beskerming word ongrondwetlik verklaar
‘n Bedreiging-risiko-evaluering wat die behoefte aan persoonlike beskerming vir politici uiteensit, moet voorgelê word. Politieke ampsdraers in die Stad Johannesburg gaan ‘n aansienlike deel van hul veiligheidsvoorregte verloor, maar die DA sê die stad se inwoners sal vir die debakel moet betaal. Regter Stuart Wilson het Donderdag uitspraak gelewer in ‘n saak wat die DA…
