Kersfees kom, Kersfees kom, Gee aan GOD die eer.

Hoekom vier ons Kersfees? https://www.facebook.com/groups/2270295916736428 Dit is die tyd waar Jesus se geboorte weereens herdenk gaan word. Die hele doel van Kersfees is om fees te vier en dankbaar te wees dat Jesus as ons Koning, 2000 jaar gelede na ons toe gekom het as Herder Middelaar en HEER volgens Johannes 1: 1-14! “Joh 1:1…

Lees Meer