‘Niemand is bo die wet nie’: Referendumparty, AfriForum en DA verwelkom Malema-skuldigbevinding

Die Referendumparty (RP), AfriForum en die Demokratiese Alliansie (DA) het die uitspraak van die Oos-Londense Landdroshof Woensdag verwelkom, wat die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), Julius Malema, skuldig bevind het aan verskeie vuurwapenverwante aanklagte. Malema is skuldig bevind aan die afvuur van ‘n vuurwapen in ‘n beboude of openbare gebied sonder voldoende rede, die…

Lees Meer