Die sluipmoord op die uitgesproke Chrsten, Charlie Kirk, het skokgolwe deur Amerika gestuur waarvan die trillings tot aan die uithoeke van die aarde gevoel kan word

Mag sy boodskap van vryheid, wat ten diepste in Christus gegrond is, die mure van Jerigo laat verbrokkel. Mag dit iets in ons wakker maak wat ons met dieselfde moed laat opstaan om die stryd vir die koninkryk voort te sit. Dit is immers ’n boodskap wat nie deur ’n kruis of ’n koeël gestop…

Lees Meer