Konstitusionele Hof handhaaf Vodacom se verlof tot appèl in ‘Please Call Me’-saak
Die Konstitusionele Hof het Vodacom se regte op verlof tot appèl in die “Please Call Me”-stryd tussen Nkosana Makate en die Suid-Afrikaanse mobiele kommunikasiemaatskappy gehandhaaf. Die saak is terugverwys na die Hooggeregshof van Appèl. Die uitspraak is gelewer deur waarnemende adjunkhoofregter Mbuyiseli Madlanga, wat vandag aftree. Vodacom appelleer teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof van…
