Johann Rupert se EXSA bied groen energie wat goedkoper is as Eskom.

EXSA, wat besit word deur Johann Rupert se Remgro en RMB, wil Suid-Afrika se energiemark revolusioneer deur skoon, betroubare en bekostigbare energie aan besighede te bied. EXSA, voorheen bekend as die Energiebeurs van Suider-Afrika, is deur Johann Rupert se Remgro begin om groen energieprodusente en elektrisiteitsverbruikers bymekaar te bring. In November 2022 het die Nasionale…

Lees Meer

Bewerings dat pasiënte by Karenpark-kliniek weggewys word weens doktertekorte

Pasiënte wat die Karenpark-kliniek in Akasia, Pretoria-Noord, besoek, is na bewering die afgelope paar weke van die fasiliteit weggewys omdat daar geen dokter aan diens was nie. Raadslid Rina Marx van die Vryheidsfront Plus, wat onlangs die kliniek besoek het, het gesê haar party het die Gautengse Gesondheidsdepartement weke gelede gewaarsku dat die situasie sou…

Lees Meer

Afrikaans is 100 jaar oud: Laer Volkskool Heidelberg vereer Afrikaans met monument

Die Laer Volkskool Heidelberg het op 8 Mei ‘n monument onthul ter viering van die 100ste bestaansjaar van die Afrikaanse taal. Die inhuldigingsgeleentheid, wat deur leerders, personeel en die gemeenskap bygewoon is, het die ryk erfenis en betekenis van Afrikaans in die geskiedenis van Suid-Afrika uitgelig. Die Suikerbos Voortrekkers het verrigtinge ingelei met vaandels en…

Lees Meer