Verlof om appél van die hand gewys vir plasings van ouers dat hul dogter se “mentor” haar vir seks betaal het
‘n Man wat probeer het om ‘n egpaar te verhoed om hom na bewering op sosiale media sleg te sê het ná bewerings van die egpaar dat hy hul dwelmverslaafde dogter vir seks betaal – geld wat hulle gesê het sy dan gebruik om haar dwelmgewoonte te onderhou. Die Gautengse hooggeregshof in Johannesburg, het vroeër…
