Drie gearresteer in ondersoek na bedrog, insluitend ‘n polisiesersant
Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Vrystaat, luitenant-generaal Baile Motswenyane, het die vinnige en beslissende optrede van lede van die Thabo Mofutsanyana-handelsmisdaadondersoekeenheid (CCIU) en ondersteunende eenhede geloof ná die inhegtenisneming van drie verdagtes – insluitend ‘n dienende polisiesersant – in Bethlehem. Die arrestasies is bewerkstellig tydens ‘n verwyderingsoperasie wat onder Projek Fanta…
