Lamola verduidelik Amerikaanse verteenwoordiging by G20-vergadering – ‘Geen Amerikaanse boikot’

Ronald Lamola, minister van internasionale betrekkinge, beweer dat die teenwoordigheid van ‘n lae-vlak Amerikaanse afvaardiging by Suid-Afrika se G20-vergadering van buitelandse ministers nie op ‘n boikot dui nie, aangesien die VSA ‘n verteenwoordiger van sy ambassade in Pretoria daarheen gestuur het. Minister Lamola het die standpunt verdedig dat die VSA nie die tweedaagse G20-vergadering wat…

Lees Meer

Vyf verdagtes is noodlottig gewond in polisie-skietery in Ntuzuma, Natal

Vyf verdagtes is dood ná ‘n skietgeveg met die polisie Maandagoggend in Ntuzuma in Natal. Provinsiale polisiewoordvoerder, kolonel Robert Netshiunda, sê die polisie, wat op intelligensie opgetree het, het die verdagtes na Lindelani opgespoor waar hulle in twee motors gesit het. “Inligting voorhande het aangedui dat die verdagtes beplan om ‘n sakeroof in KwaMashu te…

Lees Meer