Wat is die waarheid oor Suid-Afrika se ‘volksmoord’ op wit boere?
Hierdie artikel is op 29 Desember 2023 gepubliseer. Misdaad kan nie wegredeneer word nie, moord kan nie afgemaak word as “niks” nie…..feite is feite. Is ‘n misdaad teen die mensdom die risiko wat besig is om in Suid-Afrika te ontvou? Elon Musk, die Pretoria-gebore miljardêr wat X (Twitter) en Tesla besit, vrees dat daar dalk…
