STAAN SAAM in EENHEID
Die Onteieningswetgewing maak oral opslae en veroorsaak verdeeldheid. Mag ons as volk nooit die leuse “Eendrag maak Mag” vergeet nie. Die woord onteiening is skielik op almal se lippe en gedagtes. Hoe gaan dit ons raak en wat gaan gebeur? Is ons verdoem as ‘n volk? Ons moet nie net onteiening van grond in ag…
