Hendrik Potgieter Landbouskool vier suksesvolle jaar

Hendrik Potgieter Landbouskool op Reddersburg het 2024 met groot sukses afgesluit. Die skool het uitgestaan met hul rugby-, skeer- en farm skills-prestasies, terwyl hulle ook nasionale jeugskoutitels gewen het. Met ’n 100% slaagsyfer en 77% graadkwalifikasie is akademiese uitnemendheid ook bevestig. Skoolhoof Christi Swarts meen hul sukses is te danke aan spanwerk, harde werk en…

Lees Meer

Nuwe mieliesiekte in vier provinsies aangemeld

Die International Plant Protection Convention (IPPC) van die Voedsel- en landbou-organisasie van die Verenigde Nasies meen hoewel Goss- bakteriese verwelk en verwelkskroei in die land aangemeld is, dit nog nie wyd voorkom nie en “onder beheer” is. Volgens die Universiteit van Minnesota is dié bakteriese mieliesiekte se primêre simptome op blare langwerpige bruin letsels met onreëlmatige marges…

Lees Meer

Sperdatum vir Ramaphosa, Gwarube, regstappe teen Bela-wet dreig

AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Ondersteuningsentrum vir Skole (SCS) het president Cyril Ramaphosa en Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, 10 dae gegee om die promulgering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela), wat die organisasies beweer irrasioneel is, op te los. Ramaphosa het die Bela-wetsontwerp in September verlede jaar onderteken, ondanks ‘n aansienlike mate…

Lees Meer