Besorgdheid oor staatsgetuies aan hul eie genade oorgelaat word
DIe Minister van polisie, Senzo Mchunu, het die behoefte erken om die beskerming van staatsgetuies as ‘n prioriteit aan te spreek. Dit volg op talle moorde op getuies wat in ernstige misdaadsake moes getuig. Mees onlangs tydens die Yanga “Bara” Nyalara en Wanda Tofile-moordverhoor het die Wes-Kaapse hooggeregshof gehoor dat twee staatsgetuies vermoor is. Die…
