Vanderbijlpark raadslid oorlede aan ’n hartaanval
Die gemeenskap en raadslede van Vanderbijlpark het gister met skok verneem van die skielike afsterwe van die VF Plus se raadslid, Sybrand Smit, op die ouderdom van 65. Sybrand het ’n skielike hartaanval gehad en is by aankoms by die hospitaal dood verklaar. Sybrand het sy passie vir die gemeenskap ten volle uitgeleef en veral…
