Troetel jy ‘n adder aan jou boesem?
Handelinge 28 : 3 – 6 3 En Paulus het ‘n klomp droë hout bymekaargemaak en op die vuur gesit, en ‘n adder het weens die hitte uitgekom en aan sy hand vasgebyt. 4 En toe die inboorlinge die dier aan sy hand sien hang, sê hulle vir mekaar: Hierdie man is beslis ‘n moordenaar…
