Twee Suid-Afrikaanse lugrederye onder die bestes in Afrika gereken

Verskeie Suid-Afrikaans-gebaseerde lugrederye is by die onlangse 2024 Skytrax World Airline-toekennings vereer, met LIFT wat die titel as die beste laekostelugredery in Afrika behaal het. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het die toekenning as die derde beste en skoonste lugdiens op die vasteland behaal. Daar word dikwels na die toekennings verwys as die ‘Oscars van die…

Lees Meer

Iranse oorlogskip Sahand kantel en sink

Een van Iran se modernste fregatte, die Sahand, het in Bandar Abbas omgeslaan. Onlangse opgraderings het dalk die skip meer topswaar gemaak. ’n Fregat van die Iranse vloot, IRIS Sahand (74), het in sy tuishawe, Bandar Abbas, omgeslaan en gesink. Die skip is 12 jaar oud en is een van die modernste oppervlakvegters in die…

Lees Meer

Ondersoek na die dood van vier SANW-lede

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n geregtelike doodsondersoek ingestel na die dood van vier lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat moontlik deur koolstofmonoksied vergiftig is. Die lede was op ‘n 24-uur-skof gestasioneer by Skag 3, ‘n dormante mynskag in Orkney, Wes-Transvaal, langs die verlate Harry Oppenheimer-stadion wat ‘n brandpunt vir onwettige mynbou was,…

Lees Meer