Vrou (57) in Bedfordview doodgeskiet
Polisiebeamptes wat ‘n Wesrandse-dorp gepatrolleer het, het op ‘n vrou se lyk in ‘n motor afgekom. Die liggaam van ‘n 57-jarige vrou is Vrydag in ‘n motor op die hoek van Van Der Linde- en Smithweg in Bedfordview gevind. Volgens Bedfordview SAPD-woordvoerder, Lillian Modiga, het beamptes om 21:11 op die lyk afgekom. “Polisiebeamptes het patrollies…
