Wes-Kaap: Vyf word aangehou vir onwettige besit van vuurwapens
Die polisie in die Wes-Kaap het tydens afsonderlike voorvalle in die Strand vyf verdagtes in hegtenis geneem en op vier vuurwapens en verskeie rondtes ammunisie beslag gelê. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê twee onwettige vuurwapens is in die besit van ‘n 21-jarige verdagte gevind. Volgens Pojie het die polisie in ‘n afsonderlike voorval beslag gelê op…
