Britse terreurwaarskuwing vir Suid-Afrika – die regering reageer
Die Verenigde Koninkryk (VK) ambassade het ‘n terreurwaarskuwing uitgereik vir Suid-Afrika en sy burgers wat in Suid-Afrika is of beplan om na Suid-Afrika te reis; Pretoria sê egter hy wag vir die buitelandse kantoor om geloofwaardige bewyse te lewer, wat hy versuim het om te doen. Skakel in by ons Facebook blad om op hoogte…
