EMS red bestuurder uit oorstroomde motor in Centurion
Argief Foto Pretoria se Nood bestuursdienste (EMS) het ‘n vroulike bestuurder gered uit ‘n voertuig wat tydens swaar reënval in Centurion, Pretoria, in water gedompel is. Die vrou is op die hoek van End- en Rabie straat uit haar voertuig gered. Aanhoudende swaar reën het verskeie dele van Gauteng getref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n…
