PLAASAANVAL – Ladybrand – Boer gemartel

Mediaverklaring Suid-Afrikaanse Polisiediens 2024/07/07 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Vrystaat VRYSTAAT – Ladybrand. – Volgens berigte het die slagoffer se vrou kontak probeer maak met haar man op die plaas. Sy was uitstedig toe die voorval plaas gevind het. Dit het op Saterdag 6 Julie 2024 omstreeks 17h00 gebeur. Sy het haar man verskeie kere … Lees meer PLAASAANVAL – Ladybrand – Boer gemartel