Opdatering: Clairwood-brand geblus, vrae word gevra oor veiligheid van pyplyn veiligheids stelsel.
Die brand wat in Clairwood uitgebreek het, is veilig geblus nadat gevind is dat dit ‘n dieselvloeibak is en nie ‘n pypleiding was nie. DIE brand wat gister op Teakwoodweg 4 in Clairwood ontstaan het, is veilig geblus. Shaun Venter, van RTL8, het bevestig die brand was gisteraand (30 Desember) omstreeks 22:27 ten volle onder … Lees meer Opdatering: Clairwood-brand geblus, vrae word gevra oor veiligheid van pyplyn veiligheids stelsel.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit