PLAASMOORD – Vierde plaasaanval in Cullinan omgewing in ’n maand lei tot moord
Daar is weereens een van ons bejaarde boere vermoor en sy vrou is ernstig beseer. Die aanval het 20 Julie 2024 gebeur. Die aanval was op Louwsbaken buite Cullinan ’n Bejaarde man is vermoor en sy vrou ernstig beseer. Sy is tans in die hospitaal. SAPD, K9 en alle dienste steeds besig op die toneel. … Lees meer PLAASMOORD – Vierde plaasaanval in Cullinan omgewing in ’n maand lei tot moord
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit